Kasabushi, Kafue
23 september 2016, Zambia ⋅ ☀️ 14 °C
'n Puik nuwe kampplek reg teen die Kafuerivier - seekoeie wat ons heelnag geselskap hou. Dit kos K200 per persoon. Andy en Libby Wilson het Kasabushi twee jaar gelede begin; luukse tentchalets is ookLäs mer



