Mbeya, Tanzanië
2016年10月3日, タンザニア ⋅ ☁️ 18 °C
Mbeya lyk soms soos iewers in Pretoria met sy strate vol jakarandas. Ons vertoef 'n uur in die Vodafone-winkel om simkaarte te kry, dan ry ons verder ooswaarts in die rigting van Iringa.