• Die Springbokvlakte

    29 November 2016, Afrika Selatan ⋅ ☀️ 17 °C

    Ken jy die Springbokvlakte? Saaiwêreld naby Bela Bela en Modimolle. Settlers, Lehau, Tuinplaas, Crecy... Ek bly die volgende paar dae hier by familie. Was wasgoed. Eet bietjie groente. Kyk hoe mooi lyk Tannie Fem se tuin. Tannie Lien is ook hier. Oom Gerrit werk aan 'n ou Farmhall-trekker. Dit is mooi hier.Baca selengkapnya