Koel by die poel in Johannesburg
3 décembre 2016, Afrique du Sud ⋅ ☀️ 28 °C
Ons sypel stadig terug die land in. Kry vriende langs 'n swembad in Johannesburg, braai, knip oë teen die skerp blou lug. Ons is terug, maar steeds op pad.