FindPenguins
  • Домой
  • Исследовать
    • Скачать программу
    • Регистрация
    • Войти
    • Скачать программу
    • Войти
    • Домой
    • Напечатать альбом
    • Исследовать
    • Поддержка
    • Следите за нами
  • Регистрация
Показать на карте
  • WegTydskrifKom ons ry Kongo toeWegTydskrif
    • Показать поездку
    • Добавить в корзинуУдалить из корзины
    • Поделиться
    • День 93
    • понедельник, 12 декабря 2016 г., 12:00
    • ☀️ 23 °C
    • Высота: 11 м
    • Южная АфрикаCape Town33°55’15” S  18°25’29” E

    16 876,4 km

    12 декабря 2016 г., Южная Африка ⋅ ☀️ 23 °C

    Hoe ver is 16 876,4 km? Dis ver, maar ook nie so ver nie. Kaapstad - Kasane - Kafue - Kapiri Mposhi - Tunduma - Iringa - Morogoro - Bagamoyo - Zanzibar - Usambaraberg - Mkomazi - Arusha - Tarangire - Manyarameer - Ngorongoro - Serengeti - Victoriameer - Kigali - Gisenyi - Goma - Kibuye - Kigoma - Katavi - Tanganjikameer - Mbala - Kasanka - Lusaka - Livingstone - Francistown - Johannesburg - Cradock - Kaapstad. Ons is veilig terug. Geen pap wiele. Geen grensprobleme. Geen omkoopgeld. Twee verkeersboetes. En soveel dinge wat ons vir altyd gaan onthou: berggorillas, die donker grom uit die maag van 'n vulkaan, 10 miljoen vlermuise, Nyungwewoud se voëls, Amani se trapsuutjies... Ons is geseënd. Dankie aan almal wat virtueel saamgereis het, en die talle mense wat ons padlangs gehelp het. Julle weet wie julle is. Groete, Toast & Alice.Читать далее

    Посмотреть перевод
    0 лайков
     
Показать поездку
  • 2025© FindPenguins
  • Домой
  • О нас
  • Групповой трекинг
  • Пресса
  • Правила
  • Конфиденциальность & Cookies
  • Центр помощи
  • Отпечаток
  • Следите за нами