Hier gaan ons weer!

Weg se Toast Coetzer en Erns Grundling is weer op pad met 'n nuwe Weg Agterpaaie TV-reeks. Hierdie slag ry hulle die ganse Karoo plat. Kyk uit vir die Weg Agterpaaie Toyota Hilux - dalk draai hulle inBaca lagi

Veilig reis. Kan nie wag vir volgende reeks nie.