• Dag 1 - Montagu

    16. januar 2017, Sydafrika ⋅ ☀️ 24 °C

    Ons kuier by Kogman & Keisie-gasteplaas aan die rand van Montagu, die poort tot die Klein-Karoo. Petrus en Liana Jansen boer hier organies met als van olywe en granate tot erfsaad-tamaties en ander groente, terwyl hulle hoenders en handvol skape (en hul seuntjie Anno) hulle ook besig hou.Læs mere