• Dag 5 - Ladismith

    January 20, 2017 in South Africa ⋅ 🌙 16 °C

    Erns dra 'n volstruisveer in sy hoed, Lunga sit die kuikens op hok, Divan lewer 'n nuwe kamera af vir die Weg Agterpaaie-span, Ronnie wys ons sy tattoo, ons stap na 'n bergpoel, en daarna moet François terugry Kaap toe.Read more