Satellite
Show on map
  • Day9

    Dag 8 - Swartbergpas

    January 23, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 29 °C

    By Kobus se Gat lag ons dik stukke, en ry daar weg met homp roosterkoek en wig wortelkoek. Dis bewolk, en wanneer ons bo-op die Swartbergpas kom, stuifreën dit en soek ons warm goed. Dan draai ons links, Gamkaskloof toe, verby klipspringer en suikerbos.