• Dag 9 - Gamkaskloof

    January 24, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 29 °C

    Hier is die mense en stories verweef, en tussen tannie Annetjie en oom Bennie Joubert, hul seun Pieter en skoondogter Marinette (plus twee slim kinders, Beon en Mia), gesels ons ou stories en ver, van uitstap dorp toe, donkies, vloed, padbou - en turksvypluk. Tusse deur torring Koejawel die hond gedurig met Oinkie die vark.Read more