• Dag 13 - Steytlerville

    28 januari 2017, Sydafrika ⋅ 🌙 11 °C

    Op 'n Saterdagaand in Steytlerville, by die Karroo Theatrical Hotel, vaar jy 'n ander wêreld binne. Mark en Jacques se show begin effens later as gewoonlik (danksy 'n Eskom boggerop), maar hou al die (gemaskerde) gaste in hul stoele tot die laaste nommertjie van die verhoog weergalm. By die Karroo Theatrical Hotel word drome bewaarheid, en kry jy dalk selfs 'n lift in 'n limo...Läs mer