Dag 22 - Nieu-Bethesda
6 Şubat 2017, Güney Afrika ⋅ 🌙 4 °C
Van die Uilhuis se sementstandbeelde na Tant Evelyne se huisrestaurant waar ons onsself disnis eet. Dan opklim in die NG kerk se toring om te sien hoe Oom Lou die horlosie opwen, en daarna terugOkumaya devam et






