• Dag 29 - Carnarvon

    13 februari 2017, Zuid-Afrika ⋅ 🌧 3 °C

    Weg-medewerker Willem van der Berg sluit aan by Toast en Erns in Carnarvon. Hulle eet lamsvleispizza by Lord's Kitchen, gesels windpomp by oom Leon Swanepoel (Erns probeer windpompklim...) en word dan tot die ore bederf by die gasvrye Bothas van Stuurmansfontein. Hoe slaap 'n korbeelhuis? Salig.Meer informatie