• Dag 30 - Vanwyksvlei

    February 14, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 7 °C

    Wie was al in Vanwyksvlei? Min mense. Tog is dit die middelpunt van die wêreld, en die Springbokoog-rotsgravures (noord van die dorp) die magiese spil waarom als draai. Tannie Rina van Wyk neem ons na hierdie byna heilige plek. Later sit ons aan by Vasie en Rieda de Kock, ordentlik.Read more