Dag 32 - Williston
February 16, 2017 in South Africa ⋅ ⛅ 18 °C
In Williston dans die Amandelboomtrappers die riel dat die stof so staan, Elmarie en Pieter Naudé van die Williston Mall hou vir Toast en Erns besig, Koeks die brak sit soos 'n meerkat, die WoelpoelRead more






