• Dag 36 - Tankwa Karoo

    February 20, 2017 in South Africa ⋅ ☀️ 22 °C

    Die Tankwa en sy karakters trek ons op onverklaarbare maniere nader, van Tjol Herbst wat met sy lang baard wag staan by die Verlatekloofpas buite Sutherland tot Jean-Pierre de Villiers, Jaco Uys en Gary Smith van die plaas Stonehenge waar die Afrika Burn-jol jaarliks uitspeel. Sonsondergang is so mooi ons vergeet gans van ons papwiel...Read more