Dag 37 - Tankwa na Middelpos
21. februar 2017, Sør-Afrika ⋅ ⛅ 25 °C
By Hein, Susan en Wally Lange se Tankwa Padstal haak ons vas. "Dis méér as net 'n padstal," vertel Hein. Hierdie is 'n plek wat die wyer Tankwa-gemeenskap help saamsnoer, een mens op 'n slag.Les mer






