Dag 2 - Springbok na Windhoek
5 Mei 2017, Namibia ⋅ ⛅ 21 °C
Ons wikkel noord, 950 km ver, tot by Monteiro-kamp buite Windhoek vir die nag. Dagbreek by Noordoewer -grenspos kom met swierige reënboog, maar daarna word dit warm en die wind waai. Toerleier ReyBaca lagi






Hi julle almal. Ek is Jarra se vrou. Spyt ek kon nie ook saamgaan nie, maar lyk of julle dit baie geniet. Se liefde groete. Suzette