FindPenguins
  • Inicio
  • Explorar
    • Obtener la aplicación
    • Regístrate
    • Iniciar sesión
    • Obtener la aplicación
    • Iniciar sesión
    • Inicio
    • Imprimir un libro
    • Explorar
    • Asistencia
    • Síguenos
  • Regístrate
Mostrar en el mapa
  • WegTydskrifKaokolandWegTydskrif
    • Mostrar viaje
    • Añadir a la lista de deseosEliminar de la lista de deseos
    • Compartir
    • Día 17
    • sábado, 20 de mayo de 2017, 22:26
    • ☀️ 22 °C
    • Altitud: 1.393 m
    • NamibiaHelmeringhausen25°53’30” S  16°49’25” E

    Dag 17 - Sesriem na Helmeringhausen

    20 de mayo de 2017, Namibia ⋅ ☀️ 22 °C

    Daar is tyd vandag vir álles: sebras en gemsbokke afneem in Namibrand, kyk hoe die jong breëkoparend lomp wegvlieg by Wêreldend, loer na die skadu van 'n swartaasvoël wat so groot soos 'n Cessna oor die pad gly, Oom Jan se (derde) papwiel laat regmaak op Betta, tegelykertyd die koffiewinkel daar se melktert opeet, piekniekmiddagete, inloer by Le Mirage se lushof van 'n hotel, hallo sê by Duwisib-kasteel, koffie in die bed kry by Sesriem, spek-en-eier ontbyt gee vir die fietsryer William Bennett wat besig is om oor die ganse Afrika te trap én teen sonsondergang die koppie agter Helmeringhausen-hotel uit te klim om te kyk na hoe die aarde se skaduwee oor die horison uitstyg. Môre is ons laaste dag, maar vandag sal vir ewig hou.Leer más

    Ver traducción
    1 Me gusta
     
Mostrar viaje
  • 2025© FindPenguins
  • Inicio
  • Quiénes somos
  • Rastreo de grupo
  • Prensa
  • Términos
  • Privacidad & Cookies
  • Centro de ayuda
  • Imprimir
  • Síguenos