• WegTydskrif
  • WegTydskrif

Kom ons ry Kongo toe

Et 93-dagers eventyr av WegTydskrif Les mer
  • 16 876,4 km

    12. desember 2016, Sør-Afrika ⋅ ☀️ 23 °C

    Hoe ver is 16 876,4 km? Dis ver, maar ook nie so ver nie. Kaapstad - Kasane - Kafue - Kapiri Mposhi - Tunduma - Iringa - Morogoro - Bagamoyo - Zanzibar - Usambaraberg - Mkomazi - Arusha - Tarangire - Manyarameer - Ngorongoro - Serengeti - Victoriameer - Kigali - Gisenyi - Goma - Kibuye - Kigoma - Katavi - Tanganjikameer - Mbala - Kasanka - Lusaka - Livingstone - Francistown - Johannesburg - Cradock - Kaapstad. Ons is veilig terug. Geen pap wiele. Geen grensprobleme. Geen omkoopgeld. Twee verkeersboetes. En soveel dinge wat ons vir altyd gaan onthou: berggorillas, die donker grom uit die maag van 'n vulkaan, 10 miljoen vlermuise, Nyungwewoud se voëls, Amani se trapsuutjies... Ons is geseënd. Dankie aan almal wat virtueel saamgereis het, en die talle mense wat ons padlangs gehelp het. Julle weet wie julle is. Groete, Toast & Alice.Les mer

    Reisens slutt
    12. desember 2016