• WegTydskrif
  • WegTydskrif

Kom ons ry Kongo toe

Uma 93aventura de um dia na WegTydskrif Leia mais
  • 16 876,4 km

    12 de dezembro de 2016, África do Sul ⋅ ☀️ 23 °C

    Hoe ver is 16 876,4 km? Dis ver, maar ook nie so ver nie. Kaapstad - Kasane - Kafue - Kapiri Mposhi - Tunduma - Iringa - Morogoro - Bagamoyo - Zanzibar - Usambaraberg - Mkomazi - Arusha - Tarangire - Manyarameer - Ngorongoro - Serengeti - Victoriameer - Kigali - Gisenyi - Goma - Kibuye - Kigoma - Katavi - Tanganjikameer - Mbala - Kasanka - Lusaka - Livingstone - Francistown - Johannesburg - Cradock - Kaapstad. Ons is veilig terug. Geen pap wiele. Geen grensprobleme. Geen omkoopgeld. Twee verkeersboetes. En soveel dinge wat ons vir altyd gaan onthou: berggorillas, die donker grom uit die maag van 'n vulkaan, 10 miljoen vlermuise, Nyungwewoud se voëls, Amani se trapsuutjies... Ons is geseënd. Dankie aan almal wat virtueel saamgereis het, en die talle mense wat ons padlangs gehelp het. Julle weet wie julle is. Groete, Toast & Alice.Leia mais

    Final da viagem
    12 de dezembro de 2016