• WegTydskrif
  • WegTydskrif

Kom ons ry Kongo toe

WegTydskrif tarafından 93 günlük bir macera Okumaya devam et
  • 16 876,4 km

    12 Aralık 2016, Güney Afrika ⋅ ☀️ 23 °C

    Hoe ver is 16 876,4 km? Dis ver, maar ook nie so ver nie. Kaapstad - Kasane - Kafue - Kapiri Mposhi - Tunduma - Iringa - Morogoro - Bagamoyo - Zanzibar - Usambaraberg - Mkomazi - Arusha - Tarangire - Manyarameer - Ngorongoro - Serengeti - Victoriameer - Kigali - Gisenyi - Goma - Kibuye - Kigoma - Katavi - Tanganjikameer - Mbala - Kasanka - Lusaka - Livingstone - Francistown - Johannesburg - Cradock - Kaapstad. Ons is veilig terug. Geen pap wiele. Geen grensprobleme. Geen omkoopgeld. Twee verkeersboetes. En soveel dinge wat ons vir altyd gaan onthou: berggorillas, die donker grom uit die maag van 'n vulkaan, 10 miljoen vlermuise, Nyungwewoud se voëls, Amani se trapsuutjies... Ons is geseënd. Dankie aan almal wat virtueel saamgereis het, en die talle mense wat ons padlangs gehelp het. Julle weet wie julle is. Groete, Toast & Alice.Okumaya devam et

    Gezinin sonu
    12 Aralık 2016