Dag 26 - Na Die Dal Van Doodskaduwee
2017年11月26日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 27 °C
Nee, dit was nie maklik om hier uit te kom nie, maar nou is ons hier... Die dag begin by Hamerkop teen die Oranjerivier. Rey lei vir Sophia oor 'n paar erge hindernisse, dan volg ons die rivier tot byもっと詳しく
Dag 27 - Na Rail se Kop
2017年11月27日, 南アフリカ ⋅ ⛅ 33 °C
Boesmanland se vlaktes deur tot by die afdraai na Beenbreek, dan plaashekke tot by rooiduine, en rustig raak by Rail se Kop. Wat meer kan ons vra?
Dag 28 - Na Alexanderbaai, en die einde
2017年11月28日, 南アフリカ ⋅ 🌙 17 °C
Onder Rail se Kop word ons wakker, en pak teësinnig op. Rey vat voor, Beenbreek-pad uit, en ons groet hom by die teerpad. Nou ry die twee Fortuners (een met Toast en Sophia in, die ander metもっと詳しく
Dag 29 - Terug Kaap toe
2017年11月29日, 南アフリカ ⋅ ☀️ 22 °C
Vandag ry ons 850 km van Brandkaros teen die Oranjerivier terug Kaapstad toe. Dit bring ons totale reisafstand op 3840 km na 29 dae op pad. Baie dankie aan al die wonderlike mense wat ons padlangsもっと詳しく

























