Day 2
Dag1: N1 - langpad
September 20, 2016 in South Africa ⋅ ☀️ 24 °CDie N1 tussen Laingsburg en Beaufort-Wes kan lank en eentonig raak. Hier is ook heelwat swaar voertuie op die pad. Ry dus maar rustig en stop langs die pad om bene te rek.
Die N1 tussen Laingsburg en Beaufort-Wes kan lank en eentonig raak. Hier is ook heelwat swaar voertuie op die pad. Ry dus maar rustig en stop langs die pad om bene te rek.