Päivä 1
Laat ons in die pad val!
21. syyskuuta 2016, Etelä-Afrikka ⋅ ⛅ 11 °CEk is Sophia van Taak, en oor die volgende paar dae ry ek en die fotograaf Sam Reinders van Kaapstad af al met die N1-snelweg langs tot in Gauteng. Die plan is om ’n slag af te trek by al daardieLue lisää