日12
Kafue- nasionale park
2016年9月22日, ザンビア ⋅ ⛅ 20 °CHekwag Jack Chainda teken ons in by Kafue- nasionale park. Ons toegang vir 2 mense, vir 4 nagte (3 dae), voertuig ingesluit, kos K1548. Dit sou duurder uitgewerk het as ons in Amerikaanse dollarもっと詳しく
Roelof van Rensburg Is ek reg as ek sê dis net so oor die R200.00 vir die 3 dae?