Día 23
Mbeya, Tanzanië
3 de octubre de 2016, Tanzania ⋅ ☁️ 18 °CMbeya lyk soms soos iewers in Pretoria met sy strate vol jakarandas. Ons vertoef 'n uur in die Vodafone-winkel om simkaarte te kry, dan ry ons verder ooswaarts in die rigting van Iringa.