日24
Beeste dip op Kisolanza
2016年10月4日, タンザニア ⋅ ☀️ 31 °CNicola Ghaui se familie (oorspronklik van Libanon) is al sedert die 1890s in Tanzanië. Sy het hier op die plaas Kisolanza, distrik Iringa, grootgeword en boer vandag steeds hier met beeste en skape.もっと詳しく