Gün 24
Beeste dip op Kisolanza
4 Ekim 2016, Tanzanya ⋅ ☀️ 31 °CNicola Ghaui se familie (oorspronklik van Libanon) is al sedert die 1890s in Tanzanië. Sy het hier op die plaas Kisolanza, distrik Iringa, grootgeword en boer vandag steeds hier met beeste en skape.Okumaya devam et