Tag 33
Mombo
13. Oktober 2016 in Tansania ⋅ ⛅ 21 °CHeelmiddag ry ons met die Usambaraberg en later die Pareberg aan ons regterkant. Na links strek vlaktes uit, en sisalplantasies. Ons oë bly rondtas in die deinserige afstand na 'n vae buitelyn vanWeiterlesen