Kom ons ry Kongo toeWegTydskrifMombo October 13, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 21 °C Heelmiddag ry ons met die Usambaraberg en later die Pareberg aan ons regterkant. Na links strek vlaktes uit, en sisalplantasies. Ons oë bly rondtas in die deinserige afstand na 'n vae buitelyn van Kilimanjaro - maar nog nie...Read moreSee translation0 likes Show trip