Samosas in Same
14 października 2016, Tanzania ⋅ ⛅ 13 °C
Ons oornag in Same by die Elephant Motel - vanoggend, op pad Mkomazi toe, het ons vars samosas by 'n straatverkoper gekoop. Gisteraand het ons ook soos konings geëet.

Dries Fourie
Môre Toast. Dit lyk ongelooflik lekker. Julle moet dit geniet.