Giorno 39
Tarangire- nasionale park - Dag 2
19 ottobre 2016, Tanzania ⋅ 🌙 32 °CVandag ry ons verder suid in die park, en sien twee jong mannetjieleeus (vas aan die slaap...) onder 'n worsboom, twee knuppeldik jagluiperds wat by 'n vangs lê, olifante wat deur 'n moeras swem, 'nLeggi altro
Woefter Mooi foto!