Tarangire- nasionale park - Dag 2
19. oktober 2016, Tanzania ⋅ 🌙 32 °C
Vandag ry ons verder suid in die park, en sien twee jong mannetjieleeus (vas aan die slaap...) onder 'n worsboom, twee knuppeldik jagluiperds wat by 'n vangs lê, olifante wat deur 'n moeras swem, 'nLes mer







Woefter
Mooi foto!