Day 39
Tarangire- nasionale park - Dag 2
October 19, 2016 in Tanzania ⋅ 🌙 32 °CVandag ry ons verder suid in die park, en sien twee jong mannetjieleeus (vas aan die slaap...) onder 'n worsboom, twee knuppeldik jagluiperds wat by 'n vangs lê, olifante wat deur 'n moeras swem, 'nRead more
Woefter Mooi foto!