День 41
Manyarameer- nasionale park
21 октября 2016 г., Танзания ⋅ ⛅ 11 °CDié park is bekend vir sy leeus wat hou van boomklim, maar ons was nie so gelukkig nie. Ons ry tot by die warmbron (wat 'n ou se vinger sommer ordentlik brand wanneer jy "gou voel hoe voel dit"),Читать далее