Dia 41
Manyarameer- nasionale park
21 de outubro de 2016, Tanzânia ⋅ ⛅ 11 °CDié park is bekend vir sy leeus wat hou van boomklim, maar ons was nie so gelukkig nie. Ons ry tot by die warmbron (wat 'n ou se vinger sommer ordentlik brand wanneer jy "gou voel hoe voel dit"),Leia mais