Dag 47
Kom ons bespreek: Serengeti Lager
27 oktober 2016, Tanzania ⋅ ⛅ 25 °CVernoem na een van Afrika se grootste wildkykareas - en met 'n forse luiperd op die etiket - jy weet mos dit gaan goed wees! Serengeti het nie veel van 'n smaak nie: dis bier, en dis dit. Maar sy 4.8%Läs mer