日58
Die pad na Kibuye
2016年11月7日, ルワンダ ⋅ ⛅ 0 °C'n Kaart en GPS kan jou net soveel vertel. Na 'n lui oggend in Gisenyi ry ons suidwaarts teen die Kivumeer na Kibuye. Ons stop om mooi teeplantasies af te neem. Dan kry ons padwerke, en reën, modder,もっと詳しく