Hotel Bethany, Kibuye, Kivumeer
8. November 2016 in Ruanda ⋅ ☀️ 23 °C
Vandag vat ons dit rustig en vang op met rekenaarwerk, eposse en dinge. Môre ry ons verder suid na Nyungwe Forest- nasionale park. Die uitsig hier is dalk een van Afrika se mooistes. Kan heeldag hierWeiterlesen





