Satellite
  • Day59

    Hotel Bethany, Kibuye, Kivumeer

    November 8, 2016 in Rwanda ⋅ ☀️ 23 °C

    Vandag vat ons dit rustig en vang op met rekenaarwerk, eposse en dinge. Môre ry ons verder suid na Nyungwe Forest- nasionale park. Die uitsig hier is dalk een van Afrika se mooistes. Kan heeldag hier sit. Die Fortuner waardeer ook die blaaskans na gister se modderpetaljes.Read more