Hari 59
Hotel Bethany, Kibuye, Kivumeer
8 November 2016, Rwanda ⋅ ☀️ 23 °CVandag vat ons dit rustig en vang op met rekenaarwerk, eposse en dinge. Môre ry ons verder suid na Nyungwe Forest- nasionale park. Die uitsig hier is dalk een van Afrika se mooistes. Kan heeldag hierBaca selengkapnya