Tag 64
Die pad na Kigoma
13. November 2016 in Tansania ⋅ ☁️ 15 °CKigoma is 'n groot hawedorp teenaan die Tanganjikameer in Tanzanië. Hierdie sowat 350 km-grondpad is ons voorland vandag. Dis nie te sleg nie en die Fortuner handhaaf gemiddeld 50-60 km/h. GelukkigWeiterlesen