Satellite
Show on map
  • Day64

    Die pad na Kigoma

    November 13, 2016 in Tanzania ⋅ ☁️ 15 °C

    Kigoma is 'n groot hawedorp teenaan die Tanganjikameer in Tanzanië. Hierdie sowat 350 km-grondpad is ons voorland vandag. Dis nie te sleg nie en die Fortuner handhaaf gemiddeld 50-60 km/h. Gelukkig het dit nog nie te veel gereën nie.Read more