Weer hierdie stuk pad...
November 13, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 30 °C
Ek kla nie sommer oor swak paaie nie, maar Tanzanië kan gerus die laaste 80 km "teerpad" na die Rusumo-grenspos regmaak.