Dia 64
Die pad na Kigoma
13 de novembro de 2016, Tanzânia ⋅ ☁️ 15 °CKigoma is 'n groot hawedorp teenaan die Tanganjikameer in Tanzanië. Hierdie sowat 350 km-grondpad is ons voorland vandag. Dis nie te sleg nie en die Fortuner handhaaf gemiddeld 50-60 km/h. GelukkigLeia mais