Dag 70
Kipili - Sumbawanga - Mbala
19. november 2016, Tanzania ⋅ ⛅ 28 °CDie pad suidwaarts lei ons vandag verby moddersteenhuisies, groot bome en besige dorpe soos Sumbawanga in die weste van Tanzanië. Ons glip oor die grens, terug na Zambië, by die stil grensposLæs mere