• Lake View Resort, Kipili

    November 19, 2016 in Tanzania ⋅ ⛅ 12 °C

    Die vissersdorpie Kipili lê teen die Tanganjikameer en hier het oud-Suid-Afrikaners Louise en Chris Horsfall een van die mooiste lodges in Tanzanië gebou. Boonop is die kos en diens uit die boonste rakke. Skaars 1 km se stap van die lodge staan die fabelagtige bouval van een van die land se oudste sendingskerke.Read more