Tag 72
Lus vir sampioen?
21. November 2016 in Sambia ⋅ 🌙 18 °CMet die eerste reëns verskyn dié reuse-sampioene op termiethope in dele van Zambië. Dit word orals langs die pad verkoop, saam met veldvrugte wat ook nou in oorvloed is. Hierdie een het 20 kwachaWeiterlesen
Woefter Lekker in botter gebraai