日72
Lus vir sampioen?
2016年11月21日, ザンビア ⋅ 🌙 18 °CMet die eerste reëns verskyn dié reuse-sampioene op termiethope in dele van Zambië. Dit word orals langs die pad verkoop, saam met veldvrugte wat ook nou in oorvloed is. Hierdie een het 20 kwachaもっと詳しく
Woefter Lekker in botter gebraai